15 En op die vierde dag het hulle vir Simson se vrou begin sê: “Mislei jou man dat hy die raaisel aan ons bekend kan maak.+ Anders sal ons jou en die huis van jou vader met vuur verbrand.+ Het julle ons hierheen genooi om ons besittings te neem?”+
6 En die Filistyne het begin sê: “Wie het dit gedoen?” Toe het hulle gesê: “Simson, die skoonseun van die Timniet, omdat hy sy vrou geneem en haar toe aan sy strooijonker gegee het.”+ Daarop het die Filistyne opgetrek en haar en haar vader met vuur verbrand.+
10 Daarop het Amaʹsia hulle afgesonder, naamlik die troepe wat uit Eʹfraim na hom toe gekom het, om na hulle eie plek te gaan. Hulle toorn het egter hewig ontvlam teen Juda, sodat hulle in gloeiende toorn+ na hulle eie plek teruggekeer het.