Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 9:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Dit is nie weens jou regverdigheid+ of weens die opregtheid van jou hart+ dat jy ingaan om hulle land in besit te neem nie; maar dit is weens die goddeloosheid van hierdie nasies dat Jehovah jou God hulle voor jou uit verdryf,+ en om die woord uit te voer wat Jehovah aan jou voorvaders, Abraham,+ Isak+ en Jakob,+ gesweer het.

  • Rigters 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toe is die manne van Eʹfraim bymekaargeroep en het hulle noordwaarts oorgetrek en vir Jefta gesê: “Waarom het jy oorgetrek om teen die kinders van Ammon te veg en het jy ons nie opgeroep om saam met jou te gaan nie?+ Jou huis sal ons bo jou met vuur verbrand.”+

  • Rigters 14:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En op die vierde dag het hulle vir Simson se vrou begin sê: “Mislei jou man dat hy die raaisel aan ons bekend kan maak.+ Anders sal ons jou en die huis van jou vader met vuur verbrand.+ Het julle ons hierheen genooi om ons besittings te neem?”+

  • Spreuke 22:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Hy wat onregverdigheid saai, sal maai wat skadelik is,+ maar die roede van sy grimmigheid sal tot ’n einde kom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel