48 En jy sal jou vyande wat Jehovah teen jou sal stuur, moet dien+ in honger+ en dors en naaktheid en gebrek aan alles; en hy sal beslis ’n ysterjuk op jou nek sit totdat hy jou verdelg het.+
13En die kinders van Israel het weer gedoen wat sleg was in Jehovah se oë,+ sodat Jehovah hulle veertig jaar lank in die hand van die Filistyne+ gegee het.
4 Wat sy vader en sy moeder betref, hulle het nie geweet dat dit van Jehovah kom nie,+ dat hy ’n geleentheid teen die Filistyne soek, aangesien die Filistyne in dié tyd oor Israel geheers het.+