Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Dan sal sy volk rig as een van die stamme van Israel.+

  • Rigters 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het Jehovah rigters verwek,+ en dié het hulle uit die hand van hulle plunderaars gered.+

  • Rigters 13:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die kinders van Israel het weer gedoen wat sleg was in Jehovah se oë,+ sodat Jehovah hulle veertig jaar lank in die hand van die Filistyne+ gegee het.

  • Rigters 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want kyk! jy sal swanger wees, en jy sal beslis aan ’n seun geboorte gee, en geen skeermes mag op sy kop kom nie,+ want die kind sal ’n Nasireʹër+ van God word vandat hy die moederskoot verlaat;+ en hy sal die leiding neem om Israel uit die hand van die Filistyne te red.”+

  • Rigters 16:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Later het sy broers en die hele huisgesin van sy vader afgekom en hom opgetel en hom geneem en hom tussen Sora+ en Estaʹol+ in die graf van sy vader Manoʹag+ begrawe. Hy het Israel twintig jaar lank gerig.+

  • Nehemia 9:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hiervoor het u hulle in die hand van hulle teenstanders gegee,+ wat hulle in benoudheid bly bring het;+ maar in die tyd van hulle benoudheid het hulle tot u geroep,+ en u het vanuit die hemel gehoor;+ en ooreenkomstig u oorvloedige barmhartigheid+ het u aan hulle redders gegee+ wat hulle uit die hand van hulle teenstanders gered het.+

  • Hebreërs 11:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En wat sal ek nog meer sê? Want die tyd sal my ontbreek as ek nog sou vertel van Giʹdeon,+ Barak,+ Simson,+ Jefta,+ Dawid+ sowel as Samuel+ en die ander profete,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel