Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En wanneer Jehovah vir hulle rigters verwek het,+ was Jehovah met die rigter, en hy het hulle al die dae van die rigter uit die hand van hulle vyande gered; want Jehovah het spyt gevoel+ oor hulle gekerm weens hulle onderdrukkers+ en dié wat hulle rondgestoot het.

  • Rigters 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En die kinders van Israel het tot Jehovah om hulp begin roep.+ Toe het Jehovah vir die kinders van Israel ’n redder verwek+ sodat hy hulle kon red, Otʹniël,+ die seun van Kenas,+ die jonger broer van Kaleb.+

  • Rigters 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die kinders van Israel het tot Jehovah om hulp begin roep.+ Toe het Jehovah vir hulle ’n redder verwek, Ehud,+ die seun van Gera, ’n Benjaminiet,+ ’n man wat links was.+ Na verloop van tyd het die kinders van Israel deur sy hand skatting aan Eglon, die koning van Moab, gestuur.

  • 2 Konings 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Gevolglik het Jehovah Israel ’n redder gegee,+ sodat hulle onder die hand van Sirië uitgekom het, en die kinders van Israel het soos voorheen in hulle huise gewoon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel