Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En Jehovah het voor sy aangesig verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n barmhartige+ en genadige+ God, wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid+ en waarheid,+

  • Rut 2:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Daarop het Naoʹmi vir haar skoondogter gesê: “Mag hy geseënd wees deur Jehovah,+ wat sy liefderyke goedhartigheid+ teenoor die lewendes en die dooies nie nagelaat het nie.”+ En Naoʹmi het verder vir haar gesê: “Die man is aan ons verwant.+ Hy is een van ons terugkopers.”+

  • Psalm 31:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Laat tog u aangesig oor u kneg skyn.+

      Red my in u liefderyke goedhartigheid.+

  • Psalm 31:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Mag Jehovah geloof word,+

      Want hy het wonderbare liefderyke goedhartigheid aan my bewys+ in ’n stad wat in benoudheid verkeer het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel