Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rut 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 sou julle dan vir hulle bly wag totdat hulle grootgeword het? Sou julle julle ter wille van hulle afgesonderd hou om nie ’n man s’n te word nie? Nee, my dogters, want weens julle is dit vir my baie bitter dat die hand van Jehovah teen my uitgegaan het.”+

  • 1 Samuel 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Toe het Samuel hom al die woorde meegedeel, en hy het niks vir hom weggesteek nie. Daarop het hy gesê: “Dit is Jehovah. Laat hom doen wat goed is in sy oë.”+

  • Job 19:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Betoon tog ’n mate van guns aan my, betoon tog ’n mate van guns aan my, o my metgeselle,+

      Want God se hand het my aangeraak.+

  • Jesaja 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En in dié dag+ sal jy beslis sê: “Ek sal u dank, o Jehovah, want hoewel u vertoornd op my geword het, het u toorn geleidelik gewyk,+ en u het my vertroos.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel