17 En hy het gesê: “Wat is die woord wat hy met jou gespreek het? Moet dit asseblief nie vir my wegsteek nie.+ Mag God so aan jou doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as jy vir my ’n woord wegsteek van al die woorde wat hy met jou gespreek het.”
13 En vir Amaʹsa moet julle sê:+ ‘Is jy nie my been en my vlees nie? Mag God so aan my doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as jy nie vir altyd die leërhoof voor my sal word in die plek van Joab+ nie.’”