Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rut 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Waar u sterf, sal ek sterf,+ en daar sal ek begrawe word. Mag Jehovah so aan my doen en daaraan toevoeg+ as enigiets anders as die dood my en u sou skei.”

  • 1 Samuel 20:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Mag Jehovah so aan Joʹnatan doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as ek, ingeval my vader dit goedvind om jou kwaad aan te doen, dit nie inderdaad aan jou oor onthul en jou wegstuur nie, en jy nie sekerlik in vrede gaan nie. En mag Jehovah met jou wees,+ net soos hy met my vader was.+

  • 2 Samuel 19:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En vir Amaʹsa moet julle sê:+ ‘Is jy nie my been en my vlees nie? Mag God so aan my doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as jy nie vir altyd die leërhoof voor my sal word in die plek van Joab+ nie.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel