Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die luiaard toon dat hy begerig is, maar sy siel het niks.+ Die siel van die vlytiges sal egter vet gemaak word.+

  • Spreuke 31:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Sy waak oor die werksaamhede van haar huisgesin, en die brood van luiheid eet sy nie.+

  • Spreuke 31:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 GEE haar van die vrug van haar hande,+ en laat haar werke haar selfs in die poorte prys.+

  • 1 Tessalonisense 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 en om julle dit ten doel te stel om rustig te lewe+ en om julle met julle eie sake te bemoei+ en met julle hande te werk,+ net soos ons julle beveel het;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel