11 En toe almal wat hom voorheen geken het, hom sien, kyk! toe het hy saam met profete geprofeteer. Gevolglik het die volk die een vir die ander gesê: “Wat het met die seun van Kis gebeur? Is Saul ook onder die profete?”+
24 En hy het ook sy klere uitgetrek, en ook hy het hom voor Samuel soos ’n profeet gedra, en hy het daardie hele dag en daardie hele nag naak bly lê.+ Daarom het hulle begin sê: “Is Saul ook onder die profete?”+