1 Samuel 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Saul het die spies gegooi+ en gesê: “Ek gaan Dawid teen die muur vaspen!”+ maar Dawid het twee keer voor hom weggekoes.+ 1 Samuel 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het Saul die stem van Joʹnatan gehoorsaam, en Saul het gesweer: “So waar as Jehovah lewe,+ hy sal nie doodgemaak word nie.” Psalm 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 U sal die leuenaars vernietig.+’n Man van bloedvergieting+ en bedrog+ word deur Jehovah verfoei. Prediker 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ’n Behoeftige maar wyse kind+ is beter as ’n ou maar dwase koning+ wat nie genoeg te wete gekom het om hom nog langer te laat waarsku nie.+
11 En Saul het die spies gegooi+ en gesê: “Ek gaan Dawid teen die muur vaspen!”+ maar Dawid het twee keer voor hom weggekoes.+
6 Toe het Saul die stem van Joʹnatan gehoorsaam, en Saul het gesweer: “So waar as Jehovah lewe,+ hy sal nie doodgemaak word nie.”
13 ’n Behoeftige maar wyse kind+ is beter as ’n ou maar dwase koning+ wat nie genoeg te wete gekom het om hom nog langer te laat waarsku nie.+