Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 36:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En dit is die geskiedenis van Esau, dit wil sê Edom.+

  • Eksodus 12:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 Een wet moet daar wees vir die boorling en vir die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon.”+

  • Levitikus 19:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling by julle woon, moet vir julle soos ’n boorling onder julle word; en jy moet hom liefhê soos jouself,+ want julle het inwonende vreemdelinge in Egipteland geword.+ Ek is Jehovah julle God.

  • Deuteronomium 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En beveel die volk en sê: “Julle trek langs die grens verby van julle broers,+ die kinders van Esau,+ wat in Seïr woon;+ en hulle sal bang wees vir julle,+ en julle moet baie versigtig wees.

  • 1 Samuel 14:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En Saul het die koningskap oor Israel+ geneem en rondom teen al sy vyande oorlog gevoer, teen Moab+ en teen die kinders van Ammon+ en teen Edom+ en teen die konings van Soba+ en teen die Filistyne;+ en oral waarheen hy hom gewend het, het hy veroordeling uitgeoefen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel