Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En by hulle intog, toe Dawid terugkeer nadat hy die Filistyne verslaan het, het die vroue uit al die stede van Israel koning Saul met sang+ en danse tegemoet begin gaan, met tamboeryne,+ met blydskap+ en met luite.

  • Psalm 150:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Loof hom met tamboeryn+ en kringdans.+

      Loof hom met snarespel+ en fluit.+

  • Jeremia 31:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Ek sal jou weer herbou en jy sal herbou word,+ o maagd van Israel. Jy sal jou weer met jou tamboeryne versier en uitgaan in die dans van dié wat lag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel