1 Samuel 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die volgende dag+ het God se slegte gees oor Saul werksaam geword,+ sodat hy hom in die huis soos ’n profeet gedra het,+ terwyl Dawid soos in vroeër dae met sy hand musiek gespeel het;+ en die spies was in Saul se hand.+ 1 Samuel 19:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Jehovah se slegte gees+ het oor Saul gekom toe hy met sy spies in sy hand in sy huis sit, terwyl Dawid met sy hand musiek speel. 1 Samuel 20:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Daarop het Saul die spies na hom toe gegooi om hom te tref;+ en Joʹnatan het te wete gekom dat sy vader besluit het om Dawid dood te maak.+
10 En die volgende dag+ het God se slegte gees oor Saul werksaam geword,+ sodat hy hom in die huis soos ’n profeet gedra het,+ terwyl Dawid soos in vroeër dae met sy hand musiek gespeel het;+ en die spies was in Saul se hand.+
9 En Jehovah se slegte gees+ het oor Saul gekom toe hy met sy spies in sy hand in sy huis sit, terwyl Dawid met sy hand musiek speel.
33 Daarop het Saul die spies na hom toe gegooi om hom te tref;+ en Joʹnatan het te wete gekom dat sy vader besluit het om Dawid dood te maak.+