Eksodus 15:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die vyand het gesê: ‘Ek sal agtervolg!+ Ek sal inhaal!+Ek sal buit verdeel!+ My siel sal versadig word van hulle!Ek sal my swaard trek! My hand sal hulle verdryf!’+ 1 Samuel 23:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Dawid het in die wildernis in moeilik toeganklike plekke gaan bly, en hy het in die bergstreek in die wildernis van Sif+ gebly. En Saul het aangehou om hom te soek,+ en God het hom nie in sy hand gegee nie.+ Psalm 71:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En gesê: “God het hom verlaat.+Agtervolg en vang hom, want daar is geen verlosser nie.”+
9 Die vyand het gesê: ‘Ek sal agtervolg!+ Ek sal inhaal!+Ek sal buit verdeel!+ My siel sal versadig word van hulle!Ek sal my swaard trek! My hand sal hulle verdryf!’+
14 En Dawid het in die wildernis in moeilik toeganklike plekke gaan bly, en hy het in die bergstreek in die wildernis van Sif+ gebly. En Saul het aangehou om hom te soek,+ en God het hom nie in sy hand gegee nie.+