Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 24:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Dawid se hart het hom begin veroordeel+ nadat hy die volk so getel het. Gevolglik het Dawid vir Jehovah gesê: “Ek het grootliks gesondig+ deur wat ek gedoen het. En Jehovah, sien dan nou asseblief u kneg se oortreding oor;+ want ek het baie dwaas opgetree.”+

  • Romeine 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Dit is juis hulle wat toon dat die wese van die wet in hulle harte geskrywe staan,+ terwyl hulle gewete+ saam met hulle getuig en hulle eie gedagtes hulle onderling beskuldig+ of selfs verontskuldig.

  • 1 Johannes 3:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 met betrekking tot alles waarin ons hart ons veroordeel,+ want God is groter as ons hart en weet alles.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel