10 En Dawid se hart het hom begin veroordeel+ nadat hy die volk so getel het. Gevolglik het Dawid vir Jehovah gesê: “Ek het grootliks gesondig+ deur wat ek gedoen het. En Jehovah, sien dan nou asseblief u kneg se oortreding oor;+ want ek het baie dwaas opgetree.”+
75 En Petrus het die woord onthou wat Jesus gespreek het, naamlik: “Voordat ’n haan kraai, sal jy my drie keer verloën.”+ En hy het buitentoe gegaan en bitterlik gehuil.+
13 Maar die belastinggaarder, wat op ’n afstand gestaan het, wou nie eens sy oë na die hemel opslaan nie, maar het op sy bors bly slaan+ en gesê: ‘O God, wees my, ’n sondaar, genadig.’+