Deuteronomium 32:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die wraak is myne, en die vergelding.+ Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+Want die dag van hulle ongeluk is naby,+En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+ Psalm 94:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 94 O God van wraak, Jehovah,+O God van wraak, straal!+ Nahum 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis+ en wraak neem; Jehovah neem wraak+ en is geneig tot woede.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,+ en hy is gebelg op sy vyande.+ Romeine 12:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Moet julle nie wreek nie,+ geliefdes, maar gee plek vir die gramskap;+ want daar staan geskrywe: “Die wraak is myne; ek sal vergeld, sê Jehovah.”+ Hebreërs 10:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Want ons ken hom wat gesê het: “Die wraak is myne; ek sal vergeld”;+ en weer: “Jehovah sal sy volk oordeel.”+
35 Die wraak is myne, en die vergelding.+ Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+Want die dag van hulle ongeluk is naby,+En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+
2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis+ en wraak neem; Jehovah neem wraak+ en is geneig tot woede.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,+ en hy is gebelg op sy vyande.+
19 Moet julle nie wreek nie,+ geliefdes, maar gee plek vir die gramskap;+ want daar staan geskrywe: “Die wraak is myne; ek sal vergeld, sê Jehovah.”+
30 Want ons ken hom wat gesê het: “Die wraak is myne; ek sal vergeld”;+ en weer: “Jehovah sal sy volk oordeel.”+