Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 1:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Daarop het sy gesê: “Verskoon my, my heer! So waar as u siel lewe,+ my heer, ek is die vrou wat by u in hierdie plek gestaan het om tot Jehovah te bid.+

  • 2 Samuel 14:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En die koning het gesê: “Is die hand van Joab+ met jou in dit alles?”+ Toe het die vrou geantwoord en gesê: “So waar as u siel lewe,+ o my heer die koning, niemand kan regs of links gaan van alles wat my heer die koning gesê het nie; want u kneg Joab het my beveel, en hý het al hierdie woorde in die mond van u diensmeisie gelê.+

  • 2 Konings 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Eliʹa het vir Eliʹsa begin sê: “Sit asseblief hier, want Jehovah het my tot by Bet-El gestuur.” Maar Eliʹsa het gesê: “So waar as Jehovah lewe+ en so waar as u siel lewe,+ ek sal u nie verlaat nie.”+ En hulle het na Bet-El afgegaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel