Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 24:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En my vader,+ kyk, ja, kyk na die slip van u moulose oorkleed in my hand, want toe ek die slip van u moulose oorkleed afgesny het, het ek u nie doodgemaak nie. Weet en sien dat daar geen kwaad+ of opstandigheid in my hand is nie, en ek het nie teen u gesondig nie, terwyl u na my siel op die loer lê om dit weg te neem.+

  • 1 Konings 15:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 omdat Dawid gedoen het wat reg was in die oë van Jehovah en hy al die dae van sy lewe nie afgewyk het van enigiets wat Hy hom beveel het nie,+ behalwe in die saak van Uriʹa, die Hetiet.+

  • Psalm 119:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 119 Gelukkig is dié wat onberispelik is in hulle weg,+

      Dié wat in die wet van Jehovah wandel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel