Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 24:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Mag Jehovah tussen my en u oordeel;+ en Jehovah sal vir my wraak neem+ op u, maar my hand sal nie teen u wees nie.+

  • Psalm 12:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 “Weens die plundering van die geteisterdes, weens die gesug van die armes,+

      Sal ek nou opstaan”, sê Jehovah.+

      “Ek sal hom in veiligheid stel van almal wat hom verag.”+

  • Spreuke 23:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want hulle Verlosser is sterk; hy sal hulle saak teen jou bepleit.+

  • Jeremia 50:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Hulle Terugkoper is sterk,+ Jehovah van die leërs is sy naam.+ Hy sal vir seker hulle regsaak voer,+ om die land rus te gee+ en die inwoners van Babilon in beroering te bring.”+

  • Miga 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die woede van Jehovah sal ek dra—want ek het teen hom gesondig+—totdat hy my regsaak voer en reg aan my verskaf.+ Hy sal my uitlei na die lig; ek sal sy regverdigheid aanskou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel