Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+

  • Deuteronomium 26:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wat Jehovah betref, hy het jou vandag laat sê dat jy sy volk sal word, ’n spesiale eiendom,+ net soos hy jou beloof het,+ en dat jy al sy gebooie sal bewaar,

  • Deuteronomium 32:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Want Jehovah se deel is sy volk;+

      Jakob is sy toegemete erfdeel.+

  • 2 Samuel 20:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Ek verteenwoordig die vredeliewendes+ en getroues+ van Israel. U is daarop uit om ’n stad+ en ’n moeder in Israel dood te maak. Waarom sou u die erfdeel+ van Jehovah verswelg?”+

  • Psalm 135:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Want Jah het Jakob vir hom uitgekies,+

      Israel as sy spesiale eiendom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel