1 Samuel 14:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 En Saul het God begin raadpleeg: “Sal ek aftrek agter die Filistyne aan?+ Sal u hulle in die hand van Israel gee?”+ En hy het hom dié dag nie geantwoord nie.+ 1 Kronieke 10:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy het Jehovah nie geraadpleeg nie.+ Gevolglik het hy hom doodgemaak en die koningskap op Dawid, die seun van Isai,+ laat oorgaan.
37 En Saul het God begin raadpleeg: “Sal ek aftrek agter die Filistyne aan?+ Sal u hulle in die hand van Israel gee?”+ En hy het hom dié dag nie geantwoord nie.+
14 En hy het Jehovah nie geraadpleeg nie.+ Gevolglik het hy hom doodgemaak en die koningskap op Dawid, die seun van Isai,+ laat oorgaan.