Psalm 18:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In my benoudheid het ek Jehovah bly aanroep,En tot my God het ek om hulp bly roep.+Uit sy tempel het hy my stem gehoor,+En my hulpgeroep voor hom het toe in sy ore gekom.+ Psalm 27:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Jehovah is my lig+ en my redding.+Vir wie sou ek bang wees?+Jehovah is die vesting van my lewe.+Wie sou ek vrees?+ Psalm 31:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Tot u, o Jehovah, het ek my toevlug geneem.+Laat my tog nooit beskaamd staan nie.+Verskaf aan my ontkoming in u regverdigheid.+ Psalm 31:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Betoon guns aan my, o Jehovah, want ek verkeer in groot nood.+Van kwelling het my oog swak geword,+ my siel en my buik.+ Psalm 34:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Baie is die rampspoede van die regverdige,+Maar uit hulle almal verlos Jehovah hom.+ Psalm 43:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Waarom is jy wanhopig, o my siel,+En waarom is jy onstuimig in my?Wag op God,+Want ek sal hom nog prys as my grootse redding en as my God.+ Psalm 56:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 In eenheid met God sal ek sy woord loof.+In God het ek my vertroue gestel; ek sal nie bang wees nie.+Wat kan vlees aan my doen?+ Psalm 143:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Ek het gedink aan dae van lank gelede;+Ek het gepeins oor al u dade;+Ek het die werk van u hande graag oordink.+ Spreuke 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die naam van Jehovah is ’n sterk toring.+ Die regverdige hardloop daarin en word beskerm.+ Habakuk 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Nogtans sal ek my in Jehovah verheug;+ ek sal bly wees in die God van my redding.+ Lukas 22:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Toe het ’n engel uit die hemel aan hom verskyn en hom versterk.+
6 In my benoudheid het ek Jehovah bly aanroep,En tot my God het ek om hulp bly roep.+Uit sy tempel het hy my stem gehoor,+En my hulpgeroep voor hom het toe in sy ore gekom.+
27 Jehovah is my lig+ en my redding.+Vir wie sou ek bang wees?+Jehovah is die vesting van my lewe.+Wie sou ek vrees?+
31 Tot u, o Jehovah, het ek my toevlug geneem.+Laat my tog nooit beskaamd staan nie.+Verskaf aan my ontkoming in u regverdigheid.+
9 Betoon guns aan my, o Jehovah, want ek verkeer in groot nood.+Van kwelling het my oog swak geword,+ my siel en my buik.+
5 Waarom is jy wanhopig, o my siel,+En waarom is jy onstuimig in my?Wag op God,+Want ek sal hom nog prys as my grootse redding en as my God.+
4 In eenheid met God sal ek sy woord loof.+In God het ek my vertroue gestel; ek sal nie bang wees nie.+Wat kan vlees aan my doen?+
5 Ek het gedink aan dae van lank gelede;+Ek het gepeins oor al u dade;+Ek het die werk van u hande graag oordink.+