6 En terwyl Saul in Giʹbea onder die tamariskboom+ op die hoogte gesit het met sy spies+ in sy hand en al sy knegte wat om hom staan, het Saul gehoor dat Dawid en die manne wat by hom was, gevind is.
12 Toe het al die dapper manne opgestaan en die lyk van Saul en die lyke van sy seuns weggedra en dit na Jabes gebring en hulle beendere onder die groot boom+ in Jabes+ begrawe; en hulle het sewe dae lank gevas.+