27 En toe hy daar kom, het hy in die bergstreek van Eʹfraim+ op die horing begin blaas;+ en die kinders van Israel het saam met hom uit die bergstreek begin aftrek, en hy was aan die spits.
22 En die driehonderd+ het op die horings bly blaas,+ en Jehovah het in die hele kamp die swaard van die een teen die ander gerig;+ en die kamp het bly vlug tot by Bet-Sitta, toe na Sereʹra, tot aan die rand van Aʹbel-Mehoʹla+ by Tabbat.
28 Joab het toe op die horing geblaas,+ en al die manskappe het tot stilstand gekom en Israel nie langer agternagesit nie, en hulle het nie die geveg hervat nie.