1 Samuel 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En selfs die ark van God is buitgemaak,+ en die twee seuns van Eli, Hofni en Piʹnehas, het gesterf.+ 1 Samuel 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het die bringer van die nuus geantwoord en gesê: “Israel het voor die Filistyne gevlug, en die manskappe het ook ’n groot nederlaag gely;+ en ook u twee seuns—Hofni en Piʹnehas+—het gesterf, en die ark van die ware God is buitgemaak.”+ Psalm 78:61 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 61 En hy het sy sterkte aan gevangenskap oorgegee+En sy luisterrykheid in die hand van die teenstander.+
11 En selfs die ark van God is buitgemaak,+ en die twee seuns van Eli, Hofni en Piʹnehas, het gesterf.+
17 Toe het die bringer van die nuus geantwoord en gesê: “Israel het voor die Filistyne gevlug, en die manskappe het ook ’n groot nederlaag gely;+ en ook u twee seuns—Hofni en Piʹnehas+—het gesterf, en die ark van die ware God is buitgemaak.”+
61 En hy het sy sterkte aan gevangenskap oorgegee+En sy luisterrykheid in die hand van die teenstander.+