Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 9:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 kyk! dan kom Jehovah se hand+ oor jou vee+ wat in die veld is. Oor die perde, die esels, die kamele, die beeste en die kleinvee sal daar ’n baie swaar pes kom.+

  • 1 Samuel 5:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En nadat hulle dit daarheen oorgebring het, was die hand van Jehovah+ teen die stad met ’n baie groot verwarring, en hy het die manne van die stad begin tref, van klein tot groot, en aambeie+ het by hulle begin uitbreek.

  • 1 Samuel 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Gevolglik het hulle gestuur en al die spilvorste van die Filistyne laat bymekaarkom en gesê: “STUUR die ark van die God van Israel weg sodat dit na sy plek kan terugkeer en my en my volk nie sal doodmaak nie.” Want ’n dodelike verwarring het in die hele stad ontstaan;+ die hand van die ware God was daar baie swaar,+

  • 1 Samuel 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 So is die Filistyne onderwerp, en hulle het nie meer die gebied van Israel binnegekom nie;+ en die hand van Jehovah was voortdurend teen die Filistyne al die dae van Samuel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel