6 En Dawid en die hele Israel het opgegaan na Baʹäla,+ na Kirʹjat-Jeaʹrim, wat aan Juda behoort, om daarvandaan die ark op te bring van die ware God, Jehovah, wat op die gerubs sit,+ waaroor sy naam uitgeroep is.
16So het hulle die ark van die ware God ingebring+ en dit binne-in die tent gesit wat Dawid daarvoor opgeslaan het;+ en hulle het brandoffers en gemeenskapsoffers voor die ware God begin aanbied.+
4 Dawid het egter die ark+ van die ware God uit Kirʹjat-Jeaʹrim+ laat opbring na die plek wat Dawid daarvoor gereedgemaak het,+ want hy het ’n tent daarvoor opgeslaan in Jerusalem.+