6 Hierop het Josua sy mantels geskeur en voor die ark van Jehovah op sy gesig+ op die aarde geval, tot die aand toe, hy en die ouer manne van Israel, en hulle het stof op hulle koppe bly gooi.+
2 En op die derde dag, kyk! toe het daar ’n man+ uit die kamp gekom, van Saul af, met geskeurde klere+ en grond op sy kop;+ en toe hy by Dawid kom, het hy dadelik op die grond geval+ en hom neergewerp.
12 Toe hulle van ver af hulle oë opslaan, het hulle hom eers nie herken nie. En hulle het hulle stem verhef en gehuil en elkeen sy moulose oorkleed geskeur+ en stof hemelwaarts op hulle koppe gegooi.+