Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 19:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Dadelik het Saul boodskappers gestuur om Dawid te gaan haal. Toe hulle die bejaardes van die profete sien profeteer, en Samuel wat in sy posisie oor hulle staan, het die gees+ van God oor Saul se boodskappers gekom, en ook hulle het hulle soos profete begin gedra.+

  • 2 Konings 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het die profeteseuns+ wat in Bet-El was, na Eliʹsa toe uitgekom en vir hom gesê: “Weet jy wel dat Jehovah vandag jou heer as hoof oor jou wegneem?”+ Hierop het hy gesê: “Ook ek weet dit goed.+ BLY stil.”

  • 2 Konings 4:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 En Eliʹsa het na Gilgal teruggekeer,+ en daar was hongersnood+ in die land. Terwyl die profeteseuns+ voor hom gesit het,+ het hy na ’n ruk vir sy dienaar gesê:+ “Sit die groot kookpot op en kook ’n gereg vir die profeteseuns.”+

  • 2 Konings 6:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En die profeteseuns+ het vir Eliʹsa begin sê: “Kyk tog! Die plek+ waar ons voor u woon, is vir ons te klein.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel