Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 En ná die dood+ van Josua het die kinders van Israel Jehovah geraadpleeg+ en gesê: “Wie van ons sal eerste teen die Kanaäniete optrek om teen hulle te veg?”

  • Rigters 20:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En hulle het opgestaan en na Bet-El opgegaan en God geraadpleeg.+ Toe het die kinders van Israel gesê: “Wie van ons moet in die geveg teen die kinders van Benjamin in die voorhoede optrek?”+ Hierop het Jehovah gesê: “Juda in die voorhoede.”+

  • Rigters 20:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van Aäron, het in dié dae daarvoor gestaan+ en gesê: “Sal ek weer eens uittrek om teen die kinders van my broer Benjamin oorlog te voer of sal ek ophou?”+ Hierop het Jehovah gesê: “Trek op, want môre sal ek hom in jou hand gee.”+

  • 1 Samuel 23:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Dawid het Jehovah geraadpleeg+ en gesê: “Sal ek gaan, en moet ek hierdie Filistyne verslaan?” Toe het Jehovah vir Dawid gesê: “Gaan, en jy moet die Filistyne verslaan en Kehiʹla red.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel