Genesis 46:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daarbenewens het hulle hulle kuddes en hulle besittings, wat hulle in die land Kanaän versamel het,+ saamgeneem. Uiteindelik het hulle in Egipte gekom, Jakob en sy hele nageslag saam met hom. Numeri 20:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En ons vaders het na Egipte afgetrek,+ en ons het baie dae in Egipte gewoon;+ en die Egiptenaars het ons en ons vaders kwaad begin aandoen.+ Handelinge 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Jakob het na Egipte afgegaan.+ En hy het gesterf;+ en so ook ons voorvaders,+
6 Daarbenewens het hulle hulle kuddes en hulle besittings, wat hulle in die land Kanaän versamel het,+ saamgeneem. Uiteindelik het hulle in Egipte gekom, Jakob en sy hele nageslag saam met hom.
15 En ons vaders het na Egipte afgetrek,+ en ons het baie dae in Egipte gewoon;+ en die Egiptenaars het ons en ons vaders kwaad begin aandoen.+