1 Samuel 13:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Saul het vir hom drieduisend man uit Israel gekies; en tweeduisend was by Saul in Migmas+ en in die bergstreek van Bet-El, en duisend was by Joʹnatan+ in Giʹbea+ van Benjamin, en die res van die manskappe het hy weggestuur, elkeen na sy tent. 1 Samuel 14:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die een tand was ’n pilaar in die noorde teenoor Migmas,+ en die ander was in die suide teenoor Geba.+ Jesaja 10:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Hy het Ajat+ oorval; hy het deur Migron getrek; in Migmas+ laat hy sy voorwerpe agter.
2 En Saul het vir hom drieduisend man uit Israel gekies; en tweeduisend was by Saul in Migmas+ en in die bergstreek van Bet-El, en duisend was by Joʹnatan+ in Giʹbea+ van Benjamin, en die res van die manskappe het hy weggestuur, elkeen na sy tent.
5 Die een tand was ’n pilaar in die noorde teenoor Migmas,+ en die ander was in die suide teenoor Geba.+