2 En Saul het vir hom drieduisend man uit Israel gekies; en tweeduisend was by Saul in Migmas+ en in die bergstreek van Bet-El, en duisend was by Joʹnatan+ in Giʹbea+ van Benjamin, en die res van die manskappe het hy weggestuur, elkeen na sy tent.
14En op ’n dag het Joʹnatan,+ die seun van Saul, vir die dienaar wat sy wapens dra, gesê: “Kom tog en laat ons oorgaan na die voorpos van die Filistyne wat daar oorkant is.” Maar hy het dit nie vir sy vader gesê nie.+
39 Wat Ner+ betref, hy het die vader geword van Kis;+ en Kis het die vader geword van Saul;+ en Saul het die vader geword van Joʹnatan+ en Malkisua+ en Abinaʹdab+ en Esʹbaäl.+