26 Maar Samuel het vir Saul gesê: “Ek sal nie saam met jou terugkeer nie, want jy het die woord van Jehovah verwerp, en Jehovah verwerp jou sodat jy nie meer koning oor Israel sal wees nie.”+
35 En Samuel het Saul tot die dag van sy dood nie weer gesien nie, want Samuel het oor Saul getreur.+ Wat Jehovah betref, hy was spyt dat hy Saul koning oor Israel gemaak het.+