Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 17:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 sodat sy hart hom nie bo sy broers verhef nie+ en hy nie regs of links van die gebod afwyk nie,+ sodat hy sy dae in sy koninkryk kan verleng,+ hy en sy seuns in die midde van Israel.

  • 1 Samuel 12:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Maar as julle skaamteloos doen wat sleg is, sal julle weggevee word,+ julle sowel as julle koning.”+

  • 1 Samuel 13:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En nou sal jou koninkryk nie standhou nie.+ Jehovah sal beslis vir hom ’n man na sy hart vind;+ en Jehovah sal hom as ’n leier+ oor sy volk aanstel, omdat jy nie onderhou het wat Jehovah jou beveel het nie.”+

  • 1 Samuel 16:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Uiteindelik het Jehovah vir Samuel gesê: “Hoe lank sal jy oor Saul treur,+ terwyl ek hom daarenteen verwerp het om as koning oor Israel te heers?+ Vul jou horing met olie+ en gaan. Ek sal jou na Isai,+ die Betlehemiet, stuur, want ek het onder sy seuns vir my ’n koning uitgesoek.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel