22 Hulle het Jehovah derhalwe verder geraadpleeg:+ “Het die man al hierheen gekom?” Hierop het Jehovah gesê: “Hier is hy, versteek+ tussen die bagasie.”
17 Toe het Isai vir sy seun Dawid gesê: “Neem asseblief hierdie efa geroosterde graan+ en hierdie tien brode vir jou broers, en bring dit gou na die kamp vir jou broers.