Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 20:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Uit al hierdie manskappe was daar sewehonderd uitgesoekte manne wat links was.+ Elkeen van hulle kon ’n klip op ’n haar slinger+ en het nie gemis nie.

  • 1 Samuel 25:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Wanneer ’n mens opstaan om u te agtervolg en u siel te soek, sal die siel van my heer beslis in die sak van die lewe+ by Jehovah u God toegebind wees;+ maar wat die siel van u vyande betref, hy sal dit wegslinger soos vanuit die holte van die slinger.+

  • 2 Kronieke 26:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Ussiʹa het vir hulle, vir die hele leër, skilde+ en lanse+ en helms+ en pantsers+ en boë+ en slingerklippe+ bly gereedmaak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel