16 Uit al hierdie manskappe was daar sewehonderd uitgesoekte manne wat links was.+ Elkeen van hulle kon ’n klip op ’n haar slinger+ en het nie gemis nie.
49 Toe het Dawid sy hand in sy sak gesteek en ’n klip daaruit geneem en dit geslinger, sodat hy die Filistyn in sy voorkop getref het+ en die klip in sy voorkop ingedring het, en hy het op sy gesig op die aarde geval.+