1 Samuel 20:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Maar Joʹnatan het sy vader Saul geantwoord en vir hom gesê: “Waarom moet hy doodgemaak word?+ Wat het hy gedoen?”+ 1 Samuel 22:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hierop het Ahimeʹleg die koning geantwoord en gesê: “En wie onder al u knegte is soos Dawid,+ getrou+ en die skoonseun+ van die koning en hoof oor u lyfwag en geëerd in u huis?+ Spreuke 31:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maak jou mond oop, oordeel regverdig en bepleit die regsaak van die geteisterde en die arme.+
32 Maar Joʹnatan het sy vader Saul geantwoord en vir hom gesê: “Waarom moet hy doodgemaak word?+ Wat het hy gedoen?”+
14 Hierop het Ahimeʹleg die koning geantwoord en gesê: “En wie onder al u knegte is soos Dawid,+ getrou+ en die skoonseun+ van die koning en hoof oor u lyfwag en geëerd in u huis?+