Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 24:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En my vader,+ kyk, ja, kyk na die slip van u moulose oorkleed in my hand, want toe ek die slip van u moulose oorkleed afgesny het, het ek u nie doodgemaak nie. Weet en sien dat daar geen kwaad+ of opstandigheid in my hand is nie, en ek het nie teen u gesondig nie, terwyl u na my siel op die loer lê om dit weg te neem.+

  • 1 Samuel 26:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En Jehovah sal elkeen volgens sy regverdigheid+ en sy getrouheid beloon, deurdat Jehovah u vandag in my hand gegee het en ek my hand nie teen die gesalfde van Jehovah+ wou uitsteek nie.

  • 2 Samuel 22:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Want al sy regterlike beslissings+ is voor my;

      En wat sy insettinge betref, ek sal nie daarvan afwyk nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel