-
Josua 7:13Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
13 Staan op! Heilig die volk,+ en jy moet sê: ‘Heilig julle môre, want só het Jehovah, die God van Israel, gesê: “Daar is iets wat aan vernietiging oorgegee is in jou midde, o Israel.+ Jy sal nie teen jou vyande kan opstaan totdat julle dit wat aan vernietiging oorgegee is, uit julle midde verwyder het nie.
-