3 Toe het hulle teen Moses en Aäron bymekaargekom+ en vir hulle gesê: “Dit is nou genoeg, want die hele vergadering, hulle almal, is heilig,+ en Jehovah is in hulle midde.+ Waarom moet julle julle dan bo die gemeente van Jehovah verhef?”+
20En daar was ’n deugniet+ daar, met die naam Seba,+ die seun van Bigri, ’n Benjaminiet; en hy het op die horing geblaas+ en gesê: “Ons het geen deel aan Dawid nie, en ons het geen erfdeel in die seun van Isai nie.+ Elkeen na sy gode,+ o Israel!”