Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 18:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het tien dienaars wat Joab se wapens gedra het, nader gekom en Absalom geslaan om hom dood te maak.+

  • 2 Samuel 20:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Dadelik het die vrou in haar wysheid+ na al die mense toe gegaan, en hulle het die kop van Seba, die seun van Bigri, afgekap en dit na Joab toe gegooi. Daarop het hy op die horing geblaas,+ en toe is hulle van die stad af verstrooi, elkeen na sy huis; en Joab het na Jerusalem na die koning toe teruggekeer.

  • 1 Konings 2:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En nou, so waar as Jehovah lewe,+ wat my stewig bevestig het+ en my op die troon van my vader Dawid laat sit+ en wat vir my ’n huis gemaak het+ net soos hy gespreek het,+ vandag sal Adoʹnia doodgemaak word.”+

  • Ester 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Harboʹna,+ een van die hofbeamptes+ voor die koning, het toe gesê: “Daar is ook die paal+ wat in Haman se huis staan—vyftig el hoog—wat Haman gemaak het vir Morʹdegai, wat in belang van die koning gepraat het.”+ Daarop het die koning gesê: “HANG hom daaraan.”+

  • Matteus 21:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Hulle het vir hom gesê: “Omdat hulle boos is, sal hy ’n bose vernietiging+ oor hulle bring en die wingerd aan ander landbouers verhuur wat hom die vrugte sal gee wanneer die tyd daarvoor aanbreek.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel