9En daar was ’n man van Benjamin, en sy naam was Kis,+ die seun van Abiʹël, die seun van Seror, die seun van Begoʹrat, die seun van Afiʹag, ’n Benjaminiet,+ ’n baie ryk man.+
11 En toe almal wat hom voorheen geken het, hom sien, kyk! toe het hy saam met profete geprofeteer. Gevolglik het die volk die een vir die ander gesê: “Wat het met die seun van Kis gebeur? Is Saul ook onder die profete?”+