Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 25:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En daar was ’n man in Maon,+ en sy werk was in Karmel.+ En die man was baie vermoënd, en hy het drieduisend skape en duisend bokke gehad; en hy was besig om sy skape in Karmel te skeer.+

  • 2 Samuel 19:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En Barsilʹlai was baie oud, naamlik tagtig jaar;+ en hy het die koning van voedsel voorsien terwyl hy in Mahanaʹim gewoon het,+ want hy was ’n baie vermoënde+ man.

  • Job 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En sy vee+ het bestaan uit seweduisend skape en drieduisend kamele en vyfhonderd spanne beeste en vyfhonderd eselinne, tesame met ’n baie groot groep knegte; en dié man het die grootste van al die Oosterlinge+ geword.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel