2 Konings 11:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het hy die seun+ van die koning uitgebring en die kroon+ en die Getuienis+ op hom gesit; en so het hulle hom koning gemaak+ en hom gesalf.+ En hulle het hulle hande begin klap+ en gesê: “Mag die koning lewe!”+
12 Toe het hy die seun+ van die koning uitgebring en die kroon+ en die Getuienis+ op hom gesit; en so het hulle hom koning gemaak+ en hom gesalf.+ En hulle het hulle hande begin klap+ en gesê: “Mag die koning lewe!”+