23 “Wat jou betref, neem vir jou die keurigste welriekende stowwe:+ vyfhonderd eenhede mirre+ in gestolde druppels en die helfte soveel soet kaneel,+ tweehonderd-en-vyftig eenhede, en tweehonderd-en-vyftig eenhede soet kalmoes+
39 Die priester Sadok het toe die horing met olie+ uit die tent+ geneem en Salomo gesalf;+ en hulle het op die horing begin blaas, en die hele volk het uitgeroep: “Mag koning Salomo lewe!”+